| Management number | 233576545 | Release Date | 2026/06/27 | List Price | $9.76 | Model Number | 233576545 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Die Veiligheidspolisie het inligting bekom dat buitelandsopgeleide SWAPO (PLAN)-vryheidsvegters in Mei 1966 die eerste opleidingskamp in Ovamboland gestig het. Manskappe is onder die plaaslike bevolking gewerf. Ander insypelaars was in klein groepies besig om deur die Okavango te infiltreer en enkelinge het sover as Tsumkwe in Boesmanland gevorder. Ander het weer geleidelik op die plase van plaaslike boere geinfiltreer."Vang hulle!" was Eerste Minister Verwoerd se opdrag.Die Suid-Afrikaanse Polisie, met elemente van die Suid-Afrikaanse Weermag wat onder die dekking van SAP opgetree het, was verantwoordelik vir die begin van die 23-jarige grensoorlog met 'n aanval op die basis te Ongulumbashe op 26 Augustus 1966.Dit was die eerste keer dat 'n gesamentlike aanvalsmag deur polisie en troepe, met die ondersteuninig van die Suid-Afrikaanse Lugmag teen insypelaars opgetree het. Troepe van 1 Valskerm Bataljon was die eerste Suid-Afrikaanse Leerelement wat vir die eerste keer na die tweede wereld oorlog, weer aksie gesien het.'n Aksie-belaaide ooggetuieverslag en 'n kykie agter die skerms van Operasie Blouwildebees 'n operasie met baie eerstes. Veral van belang vir die Geskiedkundige liefhebbers. Die boek gee ook insig in die leefwyse van die Ovambos, die felle omgewing, en die politieke kwessies van daardie tyd. Read more
| ASIN | B005HAMY98 |
|---|---|
| ISBN13 | 978-1920084035 |
| Language | Afrikaans |
| File size | 2.7 MB |
| Page Flip | Enabled |
| Word Wise | Not Enabled |
| Print length | 259 pages |
| Accessibility | Learn more |
| Publication date | August 13, 2011 |
| Enhanced typesetting | Enabled |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form